Hierdie keer was huisbou verseker ‘n lekker ervaring. Ons het in die jaar wat ons, ons droom beplan het definitief vriende by gekry wat altyd welkom by ons sal wees. Ja ‘n mens raak werklik bekommerd as jy dink een van dié dae is die wonderlike mense klaar met jou ‘droom’ en, ja, dit het mooier uitgekom as wat jy gedink het. Soos Andreij sè dalk nie die goedkoopste nie maar verseker die beste. As ons ooit weer bou sal dit verseker weer met Rustic Homes wees!

– Andreij & Magrieta Horn, Klipfontein, Gansbaai